Amptenare, burgerregte- en nieregeringsorganisasies van regoor die wêreld het vandeesweek bymekaar gekom tydens die 10de sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland. Vanjaar se tema van die sitting is jeugkwessies van minderheidsgroepe en sluit onder meer kwessies soos onderwys, die jeug se deelname aan openbare kwessies en benutting van..
Continue reading…