Jaco Peyper blaas fluitjie in Sesnasies-rugbyreeks

Jaco Peyper is een van drie Suid-Afrikaanse skeidsregters wat beamptes in aanstaande jaar se Sesnasies-rugbyreeks gaan wees. Peyper (37) was vanjaar vir ’n tweede keer agtereenvolgens in beheer van die Curriebeker-eindstryd toe die Haaie en die Westelike Provinsie in Oktober in Durban slaags was. Hy sal in die wedstryd tussen Engeland en Frankryk in Parys […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Expats getting Married in the UK

To many people, the idea of getting married in the UK seems to be very a romantic notion. However, before you hop on a plane, you will first have to apply for the Marriage Visitor Visa. It is not possible to get married in the UK while on a standard visitor visa. So, if you […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pedofiel Dirk Prinsloo dalk voor nuwe jaar terug in SA

Dirk Prinsloo kan dalk, sodra alle administratiewe en wetlike reëlings in plek val, nog voor die nuwe jaar terug wees in Suid-Afrika, nadat sy tweede paroolaansoek suksesvol was. Amptenare in Belarus, waar hy in die tronk is, het verduidelik dit is moontlik, maar daar is egter “enkele burokratiese hekkies” wat eers oorkom moet word. Een […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moving abroad: The five most expat-friendly cities in the US

Although expats settle all over the States, there are some urban centres that are just a little more expat-friendly than others. The reasons for this differ, but most commonly, these cities are places that are multi-cultural and offer a variety of work opportunities. We spoke to immigration specialist Grant Kaplan to find out which cities […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VN-forum vir minderheidsregte toon internasionale behoefte vir moedertaalonderrig

Amptenare, burgerregte- en nieregeringsorganisasies van regoor die wêreld het vandeesweek bymekaar gekom tydens die 10de sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland. Vanjaar se tema van die sitting is jeugkwessies van minderheidsgroepe en sluit onder meer kwessies soos onderwys, die jeug se deelname aan openbare kwessies en benutting van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

17-jarige Bloemfonteiner wen pluimbalkroon in ope

Die Bloemfonteinse skoolmeisie Nita Scholtz het die eerste junior Suid-Afrikaner geword om ’n senior internasionale pluimbaltitel in te palm toe sy verlede week die Botswana Ope in Lobatse gewen het. Scholtz (17), ’n leerling aan die Hoërskool Jim Fouché, het die titel gewen sonder om ’n enkele stel af te staan. Sy het die eerste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Silwer vir Christian Sadie by Paralimpiese Wêreld-swembyeenkoms

Suid-Afrika se Christian Sadie het tot dusver die land se medalje-aanslag by die Paralimpiese Wêreld-swembyeenkoms gelei, wat die week in Mexiko gehou word. Sadie het met puik vertonings twee silwermedaljes gewen. Hy het tweede in die 50 m-vlinderslag in die S7-afdeling in 31.01 sek. geëindig. Carlos Serrano van Colombia was die wenner in 30.94. Sadie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Number of South Africans selling homes to move abroad has trebled since 2013

Perhaps South Africa looks better on a postcard than it does up close. That certainly seems to be the feeling of a growing community in this country who are selling homes, and plotting their escape routes. John Loos is an FNB property specialist. As reported by Business Tech, Loos was speaking on Radio 702 this […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suur druiwe volg op Aussie-steun vir SA afrigter

Suur druiwe is oënskynlik die gevolg van verskeie voorste Australiese spelers se steun vir ʼn Suid-Afrikaanse afrigter. Dit steek blykbaar die Waratahs se voorsitter dwars in die krop dat die meeste Western Force-sterre hul oudbreier, Dave Wessels, na die Melbourne Rebels gevolg het sedert hul span uit die Superrugbyreeks gesit is. Luidens berigte reken Roger […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans is tops! – Fransman van Kovsies gooi Afrikaans alte gesellig

’n Student van Frankryk aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het in net 13 weke só goed Afrikaans leer praat dat mense nie wil glo dat hy ’n Fransman is nie. Sébastien Grall van Dijon in Frankryk, wat politieke wetenskap aan Kovsies studeer, het die beginnerskursus van Gesellig Afrikaans aan die UV voltooi en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!