Trevor Nyakane se snywond in sy gesig het genoegsaam herstel dat hy die Springbokke in Saterdag se Rugbykampioenskap-toets teen die All Blacks in Albany sal verteenwoordig. Onsekerheid het oor sy beskikbaarheid bestaan nadat hy die veld in die toets teen die Wallabies in Perth verlaat het. Hy moes agterna verskeie steke vir sy wond ontvang…
Continue reading…