Krieket: SA Proteas meet kragte teen Bangladesj

Bangladesj het nie Donderdag opgewasse gelyk op die eerste dag van die toetsreeks in Suid-Afrika nie. Hy het baie verbeter die laaste paar jaar in sy tuistoestande, maar Donderdag het gewys dat oorsee ‘n perd van ‘n heel ander kleur is. Kan die besoekers Vrydag terugslaan nadat Suid-Afrika 298/1 op dag een aangeteken het? Dis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!