Afrikaanse papegaai doen aanlyninkopies in Londen

Barry, ʼn African Grey wat in Londen woon en wat Afrikaans praat het onlangs aanlyninkopies gedoen sonder sy eienaars se wete. Barry se eienaar, Corienne Pretorius, was verbaas toe sy die e-pos kry wat ʼn bestelling op Amazon bevestig. Pretorius het by die huis gekom en gehoor hoe Barry met Alexa praat. Alexa is ʼn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!