Wat jy nodig het om oorsese burgerskap te ‘koop’

Europese programme vir internasionale burgerskap was tot dusver gewild onder Suid-Afrikaners omdat dit dikwels gekoppel is aan ’n belegging in eiendom in die lande en mense dit as minder riskant beskou. Só sê Marc J. Sharpe van die private-ekwiteitsmaatskappy LCR Capital Partners, wat Suid-Afrikaanse beleggers bystaan om ’n EB-5-visum vir permanente verblyfreg in Amerika te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!