Proteas oorgehaal vir eerste wedstryd teen Sri Lanka by Oval baan, Engeland

Die Proteas begin hulle aanslag op die IRK se Kampioenetrofee Saterdag wanneer hulle in die eerste wedstryd van Groep B teen Sri Lanka kragte meet om 11:30 SA tyd. Suid-Afrika is in ʼn moeilike en onvoorspelbare groep saam met Sri Lanka, Indië en Pakistan. Groep A, bestaande uit Engeland Australië, Nieu- Seeland en Bangladesj begin […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!