Die oud-rugbyspeler Barend Britz is Donderdagaand in ’n aanval in sy kroeg in Perpignan, Frankryk, beseer en net daarna in die hospitaal dood. Britz (63), ’n slot in sy speeldae, wat die kroeg Bar and Britz in die suide van Frankryk besit het, is aangeval deur ’n man wat sy kroeg verwoes het. Luidens berigte..
Continue reading…
Oud-SA rugbyspeler Barend Britz in Frankryk vermoor
Enjoyed this post? Share it!
Bok Goosen speel weer ná sy omstrede ‘uittrede’
Die gesaghebbende Franse sporttydskrif L’Equipe het Donderdagoggend berig dat die Springbok-losskakel/heelagter Johan Goosen weer in Frankryk gaan rugby speel.
Goosen, wat in November 2016 met ʼn verskoning Racing92 verlaat het om in Suid-Afrika ʼn direkteur te word van ʼn perde-stoetery, se onvoltooide kontrak met Racing is deur die skatryk president van Montpellier, Mohed Altrad, uitgekoop.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skopstryd tussen SA losskakels in Frankryk tydense Pro D2-reeks
Twee losskakels uit Suid-Afrika was Sondag in ʼn skopstryd gewikkel in die jongste ronde van die Franse Pro D2-reeks. Danré Gerber het op die ou end die botoon gevoer en sy span, Mont de Marsan, het Perpignan met 44-20 geklop. Hy het met vier doelskoppe en twee strafdoele geslaag om 14 punte op die telbord..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!