Vir twee Suid-Afrikaners van Philipstown in die Noord-Kaap is die belewenis van die tropiese storm Harvey “skokkend”. Jana en Marí van der Walt (28), ’n identiese tweeling, woon al sedert 2009 in Houston, waar Jana ’n professionele tennisafrigter is en Marí ’n verpleegster. “Ons het nog nooit so iets gesien nie,” het Jana Woensdagaand via..
Continue reading…