‘n Sekuriteitswag van die kompleks in Mauritius waar Lara Rijs (34) gewoon het, is in hegtenis geneem en het Dinsdag in die hof verskyn op aanklag van moord. Die voorval is deur Shiva Coothen, ’n woordvoerder van die polisie in Mauritius, bevestig. Rijs, wat Suid-Afrikaanse en Nederlandse burgerskap het, is Maandag met meswonde in haar..
Continue reading…