Netbal: Proteas klop Fidji met 2-0 in netbal-toetsreeks

Suid-Afrika het Vrydag sy netbal-toetsreeks teen Fidji met 2-0 gewen. Die Proteas het die tweede toets in Suva met 83-36 gewen. Hulle was in Woensdag se eerste toets met 72-31 baas. Al wys die telling dit nie, het die tuisspan, veral in die eerste helfte, beter rekenskap van homself gegee. Benewens Erin Burger het Suid-Afrika […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!