Met die nuwe bedeling vir belasting op buitelandse inkomste van Suid-Afrikaners wat in Maart 2020 in werking tree, skarrel belastingadviseurs en emigrasiekonsultante om mense van advies te bedien. Intussen het die nasionale tesourie belowe om administratiewe haakplekke uit te stryk voordat die nuwe bedeling in werking tree. Jy sal waarskynlik ’n belastingpraktisyn nodig hê as..
Continue reading…
Ekspat-taks wat in Maart 2020 in werking tree: Hier is jou opsies
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaners wat oorsee werk, moet maar solank hul belastingsake in orde kry want Jan-taks “kom” vir hulle
Van 1 Maart 2020 sal Suid-Afrikaanse belastingbetalers wat in die buiteland werk aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens belasting moet betaal op hul buitelandse inkomste wanneer dit meer as R1 miljoen oorskry. Dis nog net meer as ’n jaar voordat nuwe belastingreëls vir buitelandse werk in werking gestel word, maar belastingadviseurs meen mense moet nou al voorberei…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Buitelandse taks: Tesourie se toegewings verwelkom
Belastingwetgewing oor buitelandse werk sal eers in 2020 verander. Dit gee mense wat die wet probeer omseil, die kans om hul belastingsake reg te ruk. Die toegewings wat die nasionale tesourie oor belasting op werkers in die buiteland gemaak het, kan as ’n oorwinning beskou word vir Barry Pretorius en sy Expatriate Petition Group, sê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!