Een van die ou vreugdetjies, wat darem ‘n Suid-Afrikaner se lewe ophelder as Londen vir dae lank grou en grys en mistig is en die reën sif en sif en sif…is om vinnig in te draf by een van die “South African Shops.” Daar kry jy darem nog ‘n Chocolate Log, ‘n botteltjie Marmite, ‘n..
Continue reading…
SAFFAS IS NOU HULLE BESKUIT KWYT
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!