Belangrike inligting vir SA ekspats wat meer as R1 miljoen verdien

Almal weet teen dié tyd dat SARS ʼn deel van die Artikel 10(1)(o)-belastingvrystelling wil wegneem. Hierdie vrystelling stel Suid-Afrikaners tans vry van belasting indien hulle langer as 183 dae in die buiteland werk, mits ʼn deel van die 183 dae een aaneenlopende tydperk van 60 dae is. Twee belangrike hersienings is aan die aanvanklike voorstel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA man in bid to break Cairo to Cape Town record

Johannebsurg – Adventurous South African traveller Andrew Russel will attempt to traverse the African continent, from Cairo to Cape Town, travelling by motorbike across eight countries in nine days in a bid to beat the current record of 12 days. Russel’s journey will take him through Egypt, Sudan, Ethiopia, Kenya, Tanzania, Zambia, Botswana, before eventually […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA netbalsterre in aanvraag oorsee

Suid-Afrika se uitvoerprodukte na die netbalwêreld raak net meer en meer. Nog twee Suid-Afrikaanse spelers het kontrakte geteken om volgende jaar oorsee te speel. Sigi Burger en Charmaine Baard gaan albei vir Surrey Storm speel, wat in die Engelse Superliga meeding. Bongi Msomi, die Protea-kaptein, was in Wasps se wenspan wat die Engelse Superliga gewen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrikaanse Ambassade in Israel “gesluit”

Die ANC het besluit om die ambassade in Israel te sluit en, die kantore sal in die toekoms slegs ‘n skakel wees tussen die twee lande. Dit is gedoen om ondersteuning te toon aan die “verdruktes in Palestina”, en is waarskynlik ‘n teenreaksie teen die Amerikaanse president, Donald Trump, wat Jerusalem as hoofstad van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Marching for others: ‘Three Point Challenge’ successfully completed

Members of the SA Legion UK and Europe successfully completed their Three Point Challenge on 25 November in support of the SA Legion veterans who were victims of the recent storm and floods that hit Durban on October 10. Particularly hard hit were the SA Legion flats at BESL Court in Umbilo, which suffered the […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jaco Peyper blaas fluitjie in Sesnasies-rugbyreeks

Jaco Peyper is een van drie Suid-Afrikaanse skeidsregters wat beamptes in aanstaande jaar se Sesnasies-rugbyreeks gaan wees. Peyper (37) was vanjaar vir ’n tweede keer agtereenvolgens in beheer van die Curriebeker-eindstryd toe die Haaie en die Westelike Provinsie in Oktober in Durban slaags was. Hy sal in die wedstryd tussen Engeland en Frankryk in Parys […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Expats getting Married in the UK

To many people, the idea of getting married in the UK seems to be very a romantic notion. However, before you hop on a plane, you will first have to apply for the Marriage Visitor Visa. It is not possible to get married in the UK while on a standard visitor visa. So, if you […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moving abroad: The five most expat-friendly cities in the US

Although expats settle all over the States, there are some urban centres that are just a little more expat-friendly than others. The reasons for this differ, but most commonly, these cities are places that are multi-cultural and offer a variety of work opportunities. We spoke to immigration specialist Grant Kaplan to find out which cities […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VN-forum vir minderheidsregte toon internasionale behoefte vir moedertaalonderrig

Amptenare, burgerregte- en nieregeringsorganisasies van regoor die wêreld het vandeesweek bymekaar gekom tydens die 10de sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland. Vanjaar se tema van die sitting is jeugkwessies van minderheidsgroepe en sluit onder meer kwessies soos onderwys, die jeug se deelname aan openbare kwessies en benutting van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

17-jarige Bloemfonteiner wen pluimbalkroon in ope

Die Bloemfonteinse skoolmeisie Nita Scholtz het die eerste junior Suid-Afrikaner geword om ’n senior internasionale pluimbaltitel in te palm toe sy verlede week die Botswana Ope in Lobatse gewen het. Scholtz (17), ’n leerling aan die Hoërskool Jim Fouché, het die titel gewen sonder om ’n enkele stel af te staan. Sy het die eerste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!