Suur druiwe is oënskynlik die gevolg van verskeie voorste Australiese spelers se steun vir ʼn Suid-Afrikaanse afrigter. Dit steek blykbaar die Waratahs se voorsitter dwars in die krop dat die meeste Western Force-sterre hul oudbreier, Dave Wessels, na die Melbourne Rebels gevolg het sedert hul span uit die Superrugbyreeks gesit is. Luidens berigte reken Roger..
Continue reading…
Suur druiwe volg op Aussie-steun vir SA afrigter
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!