Buitelandse taks: Tesourie se toegewings verwelkom

Belastingwetgewing oor buitelandse werk sal eers in 2020 verander. Dit gee mense wat die wet probeer omseil, die kans om hul belastingsake reg te ruk. Die toegewings wat die nasionale tesourie oor belasting op werkers in die buiteland gemaak het, kan as ’n oorwinning beskou word vir Barry Pretorius en sy Expatriate Petition Group, sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrikaner in stryd om oorlewing op eiland ná Irma

“Ek het Irma in die oë gekyk, toe hardloop ons. Ek wil nooit weer nie!” sê Jan Buhrmann van Kaapstad, wat op die Britse Maagde-eiland, Tortola, vasgekeer is nadat hy en sy bemanning teen die verwoesting van die orkaan Irma op die eilande skuiling gaan soek het. Burhmann, oorspronklik van Tierpoort naby Bloemfontein, is een […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tropiese storm Harvey wat in VS woed, skok twee Suid Afrikaners

Vir twee Suid-Afrikaners van Philipstown in die Noord-Kaap is die belewenis van die tropiese storm Harvey “skokkend”. Jana en Marí van der Walt (28), ’n identiese tweeling, woon al sedert 2009 in Houston, waar Jana ’n professionele tennisafrigter is en Marí ’n verpleegster. “Ons het nog nooit so iets gesien nie,” het Jana Woensdagaand via […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!