Proteas meet hul kragte teen Engeland in 2de T20 wedstryd te Taunton

Die Protea krieket span kom weer te staan teen Engeland in die tweede T20 wedstryd te Taunton op Vrydag 23 Junie 2017. Hopelik skop hul dieslag stof in hulle oppenente se oë. Die Proteas het Woensdagaand in Southampton weer teleurgestel toe Engeland hulle met nege paaltjies en met nog 33 balle oor ʼn deeglike krieketles […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!