“Ek het Irma in die oë gekyk, toe hardloop ons. Ek wil nooit weer nie!” sê Jan Buhrmann van Kaapstad, wat op die Britse Maagde-eiland, Tortola, vasgekeer is nadat hy en sy bemanning teen die verwoesting van die orkaan Irma op die eilande skuiling gaan soek het. Burhmann, oorspronklik van Tierpoort naby Bloemfontein, is een..
Continue reading…
Suid Afrikaner in stryd om oorlewing op eiland ná Irma
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!