Suid Afrika se goue swem seun Chad le Clos ryg medaljes in tydens Wêreldbeker byeenkoms

Chad le Clos se goue vertonings in die swembad duur voort. Dié keer het dié Suid-Afrikaanse held Doha verower en nie minder nie as vier goue medaljes in die Wêreldbeker-byeenkoms daar verower. Nadat Le Clos Woensdag eerste was in die 50 m- en 200-vlinderslag, was hy Donderdag weer op sy stukke en het die 100-vlinderslag, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!