Chad le Clos se goue vertonings in die swembad duur voort. Dié keer het dié Suid-Afrikaanse held Doha verower en nie minder nie as vier goue medaljes in die Wêreldbeker-byeenkoms daar verower. Nadat Le Clos Woensdag eerste was in die 50 m- en 200-vlinderslag, was hy Donderdag weer op sy stukke en het die 100-vlinderslag,..
Continue reading…