Russian Delegation Headed to South Africa to Discuss Resettlement Plan with Oppressed Boers Seeking Asylum (Video)

A Russian delegation is due to come to South Africa to work out a more detailed resettlement plan with the Boer community. The first families of Boers, descendants of Dutch, French and German settlers in South Africa, could soon be moving to Russia to escape farm murders, anti-white racism and rising violence against farmers. An estimated 15,000 Boers want to leave South Africa and become farmers in Russia.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Golf: Drietal laat SA vlag hoog wapper

In drie kort weke het die hele landskap van Suid-Afrikaanse gholf skynbaar verander.

Die krag – so lyk dit nou – is gesetel in die jong mans wat die wit balletjie jaag: mans in hul twintigerjare wat hul eerste treë op die groot verhoë gee, amateurs wat nog voorberei vir geldgholf en tieners wat nou maar eers begin.

Kyk maar na die goeie nuus wat SA gholf die laaste drie weke gesien het. Wilco Nienaber het koning gekraai in die houespel-afdeling van die Britse Amateurkampioenskap. Jovan Rebula was die algehele wenner van daardie toernooi, een van amateurgholf se majors.

Die afgelope Sondag het die 25-jarige Brandon Stone so byna die eerste 59 in die geskiedenis van die Europese reeks aangeteken om as Skotse Ope-kampioen gekroon te word.

Woensdag het ’n 16-jarige Mosselbaaier, Martin Vorster, die eerste Suid-Afrikaner geword om die Junior Britse Ope te wen. En enkele ure later, in die ‘ware’ Britse Ope, het Stone en twee ander mans wat nog van gholf-grootsheid droom, harder as al die supersterre by Carnoustie gebrul.

Die toekoms is blink vir Suid-Afrikaanse gholf. En ja, vandag, is die hede ewe blink.

Die 27-jarige Erik van Rooyen en 23-jarige Zander Lombard het Donderdag die gesamentlike tweede plek in vanjaar se Britse Ope ingeneem, nadat hulle (en die Amerikaner Tony Finau) rondes van 67 (vier houe minder as baansyfer) aangeteken het.

Net die Amerikaner Kevin Kisner (66) was op die dag beter.

Albei het vyf voëltjies en een brouhou aangeteken.

Van Rooyen was die klubhuis-voorloper toe hy aan die einde van die oggendsessie van die baan gestap het, nadat veral sy bof- en ysterspel uit die boonste rakke was. ’n Hele klomp mense sou sy naam boaan die voorlopersbord met ’n “Erik wie?” begroet het – maar hy het net twee weke terug sy gemaklikheid met linksgholf bewys toe hy vierde in die Ierse Ope was, en het hom gister deur niks laat onderkry nie.

Dit is wel ’n feit dat Van Rooyen in die maklikste toestande van die dag gespeel het. Carnoustie is vanjaar ’n vreemde plek: dor nadat die streek die laaste twee maande omtrent geen reën gehad het nie, en Donderdag ongewoon windloos vir ’n linksbaan. In die oggendtoestande, voor die son die geel skoonvelde kon harder bak, het Van Rooyen floreer. Hy was beter van die bof af as enigiemand anders en het net twee keer nie die skoonveld van die bof af gehaal nie. En net vier keer moes hy van langs ’n setperk skarrel om op die kort gras te kom. Hy is beloon met ’n magdom voëltjie-kanse.

Lombard het ’n bietjie later as hy afgeslaan, maar homself ewe goed van sy taak gekwyt. Hy het ewe gemaklik as Van Rooyen op die setperke gekom en 28 keer geset.

Die laaste van die driemanskap wat die SA vlag Donderdag hoog gewaai het, is Stone, wat op presies die regte tyd sy hoogste rat herontdek het.

Net vier dae ná ’n ronde van 60 hom sy derde Europese titel – en speelkans by Carnoustie – besorg het, het die Pretorianer 68 houe gespeel vir die gesamentlike vyfde plek.

En die res? Die Oosthuizens, Schwartzel en Grace’s?

Wel, van die 12 Suid-Afrikaners by Carnoustie het 9 swakker as baansyfer gevaar. Oosthuizen (72) het vyf brouhoue en vier voëltjies aangeteken, Ernie Els het ’n 73 op sy telkaart ingevul en Retief Goosen, Schwartzel en Grace almal 74.

Vir niemand was die dag heeltemal so teleurstellend soos die jong Rebula nie. Die 20-jarige het sy major-loopbaan afgeskop met ’n 79 (+8).

* ’n Paar wêreldsterre in die Ope het ook gesukkel om hul stempels af te druk.

Dustin Johnson, die wêreld se beste speler, het ’n foutbesaaide 76 aangeteken, die Amerikaanse Meesterskampioen Patrick Reed ’n 75 en Phil Mickelson 73.

Deur: Netwerk 24


Enjoyed this post? Share it!

 
 

Weekend travel information for 20 July 2018

Here is our weekly travel update to help you get around London this weekend, 21 and 22 July, and also the following week.

Most of the network will be open with services running as normal, so you’ll be able to get wherever you need to go, but to ensure your journey goes smoothly please check if any of the following affect you.

Kennington improvements

Until mid-September, the Northern and Victoria lines, and some stations, are likely to be busier. Bank branch Northern line trains will not stop at Kennington while we carry out essential work to make it quicker and easier to change between branches, ready for the Northern Line Extension.

London Underground

Central line
From 05:00 on Saturday 21 until 05:00 on Sunday 22 July, Central line trains will not stop at Bank station. This is due to platform engineering work.

Circle line
On Saturday 21 and Sunday 22 J
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sri Lanka vs Proteas – South Africa 2nd Test: Session times, teams and live stream

Following their humiliating defeat in Galle, the Proteas take on Sri Lanka in the must-win second Test in Colombo, starting on Friday.

The visitors were convincingly beaten in the first encounter, which ended inside two days as they failed to register 200…………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AB de Villiers could be set to return to the Proteas

AB de Villiers could be set for a return to the Proteas fold, according to Cricket South Africa’s (CSA) newly appointed CEO, Thabang Moroe.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“South African Government Wants Whites to Leave SA” – Saffa changes his name to Ivan, wants to move to Russia too

At least a million, possibly much more, white South Africans have left their country in the past three decades, but most don’t choose Russia as their new home, unlike Johannes du Toit, who is intent on settling there as Ivan Vahrushin.
“The hostility, the injustice I’m living through, it is to do with the South African government. It is an attack on our people. They don’t want us to feel comfortable in our own country. They want us all to leave,”du Toit explains in his still somewhat rough but comprehensible Russian.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waterponie-rekord wink dié week vir Suid-Afrikaner

’n Suid-Afrikaner wat probeer om die wêreldrekord te verbeter vir die langste alleenvaart op ’n waterponie, sê hy wou die rekord van 3 047 km op Mandeladag ewenaar, maar weens onstuimige omstandighede sal hy dit moontlik eers later in die week regkry.

Marinus du Plessis (55) van Pretoria, probeer bykans 11 000 km in 40 dae kafdraf. Hy het in Noorweë, naby Noordpoolsirkel, weggespring en die eindpunt is Athene in Griekeland.

“Dit is rof, mense dink seker ek ry met ’n toebroodjie in die een hand en tee in die ander, terwyl ek eintlik party dae om 05:00 begin en eers om 21:30 by die volgende hawe aankom. Dan moet ek eers die waterponie regkry vir die volgende dag voordat ek kos soek. Ek bly ook selde in ’n hotel en slaap eerder op die hawehoof langs die ponie. En dan is dit ook maar net vir enkele ure voordat ek weer begin ry,” sê Du Plessis in Skagen, Denemarke.

Hy sê al kan die waterponie vinniger ry, kan hy nie juis vinniger as 60 km/h ry nie, omdat die rakke en toerusting op die tuig nie noodwendig sulke snelhede kan hanteer nie. Hy probeer egter om nagenoeg 300 km per dag te voltooi.

“Ek probeer hard push elke dag, maar ek het Dinsdag die kortste afstand, slegs 65 km, gery. Ek het hard gedruk en toe ek besef ek gaan nie die rekord betyds vir Madiba-dag haal nie, het ek besluit om myself bietjie van ’n breek te gee. Die verste wat ek al gery het, was omtrent 450 km op een dag.”

Die doel van die rit is om geld in te samel vir en bewustheid te skep van mense met fisieke gestremdhede en outisme.

“Ek is 55, maar ek hou myself jonk. Ek dink ek sal een of ander tyd moet grootword.”

Die noodlenigingsorganisasie Gift of the Givers is betrokke by die poging om die rekord te breek en Du Plessis sê van die geld sal ook aan Outisme Suid-Afrika gaan.

Dit is nie die eerste keer dat Du Plessis die rekords op sy waterponie laat spat nie.

In 2003 het hy en ’n vriend, Adriaan Marais, ’n 7 000 km-vaart van Kenia tot Kaapstad in 57 dae voltooi. Drie jaar later het hulle die wêreldrekord verbeter in die langste rit op ’n waterponie. Hulle het altesaam 17 500 km afgelê in ’n rit van Alaska tot Panama, al langs die Weskus van Amerika.

“Ek doen hierdie vir die ondervinding, om ’n verskil te maak en om hulde te bring aan Adriaan wat in 2013 oorlede is.”

Du Plessis sê hy sal in die volgende paar dae die kus van België, Duitsland en Nederland haal voordat hy die Engelse Kanaal sal oorsteek waarna hy die Middellandse See sal aanpak voordat hy hopelik teen die middel van Augustus in Athene sal aankom.


Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hawkish Powell boosts the dollar

The rand lost momentum after US Fed Chair Jerome Powell took to the podium at his first congressional testimony yesterday.

The local unit opens at 13.27/$ after Powell spoke hawkishly regarding the US economy, raising expectations of further interest rate hikes during the course of 2018. Locally the rand also took a slight knock after Q2 consumer confidence dropped from record highs in the previous quarter, but the data still indicated that consumers are optimistic about the local economy.

On the data calendar today: local inflation and retail sales figures are released, with markets eagerly awaiting the SARB’s interest rate decision tomorrow.

Latest Rates

USD/ZAR 13.3207
GBP/ZAR 17.4367
EUR/ZAR 15.4941
ZAR/JPY 8.4887
CNY/ZAR 1.9853
AUD/ZAR 9.7924
CHF/ZAR 13.2854
AED/ZAR 3.6273
SGD/ZAR 9.7356
NOK/ZAR 1.6288<br
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Springbok training camp news: Coach Rassie invites five uncapped players

Rassie Erasmus brings in some young guns to the Springbok training squad. Also, hardman Eben Etzebeth is set to make a comeback.

Preparations for next month’s Rugby Championship are well underway in the Springbok camp. With the Super Rugby season winding down……….
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Five quick facts about Dale Steyn: the Proteas spearhead

The Proteas welcomed back another one of their greats when they took to the field for the first Test against Sri Lanka in Galle on Thursday, as Dale Steyn returned to the side after months nursing a heel injury.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!