Suid-Afrikaanse Ambassade in Israel “gesluit”

Die ANC het besluit om die ambassade in Israel te sluit en, die kantore sal in die toekoms slegs ‘n skakel wees tussen die twee lande.

Dit is gedoen om ondersteuning te toon aan die “verdruktes in Palestina”, en is waarskynlik ‘n teenreaksie teen die Amerikaanse president, Donald Trump, wat Jerusalem as hoofstad van die staat Israel erken het.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.