Hoewel enkele groot name ontbreek, is meeste van die uitblinkers van die afgelope Suid-Afrikaanse kampioenskappe in die nasionale fietsryspan wat in Afrika se padkampioenskappe in Ethiopië deelneem. ’n Woordvoerder van Fietsry Suid-Afrika het bevestig dat sterre soos Daryl Impey (Mitchelton-Scott), Louis Meintjes (Dimension Data) en Ashleigh Moolman-Pasio (CCC-Liv) is onder meer weens hulle spanverpligtinge nie..
Continue reading…