’n Deurmekaarspul en logistieke chaos. Dít is hoe die aanloop tot en die reëlings vir die Afrika-atletiekkampioenskap, wat Woensdag in Asaba, Nigerië, begin het, beskryf kan word. Nadat Suid-Afrika se span van 78 atlete dae lank in Lagos gestrand was weens ’n gebrek aan aansluitingsvlugte na hul eindbestemming, het hul nagmerrie met hul aankoms in..
Continue reading…
SA atlete se nagmerrie in Nigerië word ál erger
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!