Die VSA se departement van buitelandse sake het Woensdag, nadat die polisie misdaadstatistieke vir die land bekend gemaak het, ’n reiswaarskuwing aan sy burgers uitgereik. Genl.maj. Norman Sekhukhune, hoof van die polisie se eenheid vir misdaadnavorsing en statistieke, het Dinsdag Suid-Afrika se misdaadsyfers vir 2017’-18 aan die parlementêre komitee oor die polisie voorgelê. Daarvolgens het..
Continue reading…
VSA het sy burgers gewaarsku om twee keer dink voor hulle hierheen reis
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Eskom topbestuur bespreek kragvoorsienaar se geldkrisis in Amerika
Posted on Leave a comment
Die topleiers van Eskom is tans in Washington D.C. in Amerika om met beleggers en finansiers te praat oor hoe hulle Eskom uit sy huidige verknorsing gaan haal, het Nelisiwe Magubane, nie-uitvoerende direkteur van Eskom, Donderdag gesê.
Magubane het voor die parlement se staande komitee oor toedelings verskoning gemaak dat Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom, en Phakamani Hadebe, waarnemende uitvoerende hoof, nie Donderdag hul afspraak met die komitee kon nakom nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!