Dirk Prinsloo, wat veronderstel is om in aanhouding in Belarus in Oos-Europa te wees, is luidens onbevestigde gerugte vrygelaat. Dié bewering het die ore van die onderskeie betrokke departemente bereik. Dít terwyl Suid-Afrika en hul eweknieë in Belarus onderhandel om hom wettig hierheen terug te bring. Volgens bronne dra Interpol in Belarus nie enige kennis..
Continue reading…
Suid-Afrikaanse veroordeelde pedofiel ,Dirk Prinsloo glo in Belarus vrygelaat
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Pedofiel Dirk Prinsloo dalk voor nuwe jaar terug in SA
Posted on Leave a comment
Dirk Prinsloo kan dalk, sodra alle administratiewe en wetlike reëlings in plek val, nog voor die nuwe jaar terug wees in Suid-Afrika, nadat sy tweede paroolaansoek suksesvol was. Amptenare in Belarus, waar hy in die tronk is, het verduidelik dit is moontlik, maar daar is egter “enkele burokratiese hekkies” wat eers oorkom moet word. Een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!