Sewe bemanningslede van die plesierbootmaatskappy MSC is in November in die Miami-hawe in hegtenis geneem op klagte dat hulle kokaïen na Amerika wou smokkel. Vier van hulle is Suid-Afrikaners. Snuffelhonde van die doeane-en-grenspatrollie het op 17 November in ’n klopjag afgekom op bykans 8 kg kokaïen in hul slaapkwartiere. Die Suid-Afrikaners wat glo dwelms aanboord..
Continue reading…