Lughawe in Londen gesluit oor WWII-bom

Die London City-lughawe is Sondag gesluit nadat konstruksiewerkers ’n bom uit die Tweede Wêreldoorlog in die Teemsrivier daar naby gekry het. ’n Gebied van 214 m is versper nadat die WWII-bom in die Koning George V-dok gevind is terwyl hulle konstruksiewerk gedoen het, berig die BBC. Die lughawe val in die gebied en is dus […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!