In drie kort weke het die hele landskap van Suid-Afrikaanse gholf skynbaar verander. Die krag – so lyk dit nou – is gesetel in die jong mans wat die wit balletjie jaag: mans in hul twintigerjare wat hul eerste treë op die groot verhoë gee, amateurs wat nog voorberei vir geldgholf en tieners wat nou..
Continue reading…
Golf: Drietal laat SA vlag hoog wapper
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika se voorste amateur-gholfspelers storm voort in Britse toernooi
Posted on Leave a comment
Suid-Afrika se voorste amateur-gholfspelers se goeie week in Skotland duur voort, met vyf van die land se jong sterre wat Donderdag in aksie sal wees in die Britse Amateurkampioenskap se ronde van 32. En met twee wedstryde waarin twee Suid-Afrikaners mekaar pak, sal die land minstens twee, en moontlik drie, in die ronde van 16..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!