’N toeris sit met ’n gebreekte skouer nadat die sunset cruise-katamaran waarop sy was, getip het. Sy is een van vier Britse toeriste wat Maandag 19:00 op die boot was toe dit naby die ingang van die Tafelbaai-hawe omgeslaan het.
Continue reading…
Een toeris beseer in Tafelbaai toe bootjie waarin hulle was omslaan
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Groep Britse toeriste by Ermelo,Mpumalanga beroof
Posted on 1 Comment
’n Groep van sowat tien Britse toeriste is Donderdagaand naby Warburton, ’n dorpie naby Ermelo in Mpumalanga, beroof.
“Dit was so 20:00 toe twee voertuie wat lede van ’n internasionale rolprentmaatskappy vervoer het, langs die hoofweg stilgehou het om hulself te verlig,” sê Athol Stark, die hoofsameroeper van Hoëveld-toerisme in Mpumalanga.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!