Chad le Clos is Sondag as die internasionale swembeheerliggaam, Fina, se mansswemmer van 2018 aangewys. Le Clos het dié eerbewys laas in 2014 ontvang, maar is vanjaar weer vereer ná uitstekende vertonings by die Statebondspele in April en die pas afgelope kortbad-Wêreldkampioenskappe. Die 26-jarige Kapenaar het sy wêreldbyeenkoms Sondag afgesluit met vier medaljes, nadat hy..
Continue reading…