Suid-Afrikaanse dwelmmuil in Hong-Kong gevonnis vir dwelmsmokkelary

Michael Amos (30), ’n inwoner van Marble Hall, wat meer as ’n jaar gelede in ’n dwelmstrik getrap het, is tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis vir dwelmsmokkelary. Hy is in Maart vanjaar deur sy prokureur aangeraai om skuldig te pleit aangesien daar gesê is dat skulderkenning in sy guns sou tel. Amos is in Maart […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!