Alexa Pienaar van die Universiteit van Johannesburg het haar eindstryd in die Wêreld-universiteite se muurbalkampioenskap vandeesmaand in Birmingham, Engeland, as ’n groot leerervaring in haar loopbaan beskryf. Alexa Pienaar (links) van die Universiteit van Johannesburg het die silwermedalje op die Wêreld-universiteite muurbalkampioenskap in Birmingham, Engeland, vroeër vanjaar verower. Lily Taylor (middel) van Engeland was die..
Continue reading…
Alexa Pienaar ontvang silwermedalje by Wêreld-universiteite se muurbalkampioenskap
Enjoyed this post? Share it!
SA wen 36ste keer goud op die Chelsea-blommeskou in Londen
Suid-Afrika het Dinsdag vir die 36ste keer goud op die Chelsea-blommeskou in Londen, Engeland, gewen.
Die Kirstenbosch-nasionale botaniese tuin se bekroonde uitstalling op die Royal Horticultural Society se Chelsea-blommeskou is deur Leon Kluge ontwerp, sê die Suid-Afrikaanse Instituut vir Biodiversiteit (Sanbi) in ’n verklaring.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Proteas oorgehaal vir eerste wedstryd teen Sri Lanka by Oval baan, Engeland
Die Proteas begin hulle aanslag op die IRK se Kampioenetrofee Saterdag wanneer hulle in die eerste wedstryd van Groep B teen Sri Lanka kragte meet om 11:30 SA tyd. Suid-Afrika is in ʼn moeilike en onvoorspelbare groep saam met Sri Lanka, Indië en Pakistan. Groep A, bestaande uit Engeland Australië, Nieu- Seeland en Bangladesj begin..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!