AfriForum se Kriel en Roets na VSA vir bewusmaking oor plaasmoorde en onteiening

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, en Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof, vertrek vandag na die VSA waar hulle Suid-Afrika se situasie rondom plaasmoorde en die ANC se planne vir onteiening sonder vergoeding sal belig.

AfriForum se verskerpte veldtog om die internasionale gemeenskap se aandag op plaasmoorde en onteiening van eiendom sonder vergoeding te vestig, het die afgelope tyd vinnig spoed opgetel, sê Kriel.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Spelers uit SA druk 7 keer in Euro-klubreekse

Spelers uit Suid-Afrika het sewe drieë in die eerste ronde van Europa se twee voorste klubreekse gedruk. Die Springbok-skrumskakel Faf de Klerk het die meeste punte (tien) behaal toe hy met twee doelskoppe en twee strafdoele vir die Engelse klub Sale teen die Franse klub Toulouse geslaag het. Die twee spanne het in die reeks […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!