Die polisie in Noordwes waarsku motoriste teen ’n bende wat hulle as verkeersbeamptes voordoen en mense aanval. ’n Gesin van Botswana is Donderdag naby Mahikeng aangeval, ontvoer en beroof. Mense in die omgewing van Mahikeng is al twee maande gelede teen dié aanvalle gewaarsku, sê kol. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder in Noordwes. Dieselfde waarskuwing geld motoriste..
Continue reading…