Suid-Afrika het sy eerste Statebondspele-medalje in die sakkie, nadat die driekamper Henri Schoeman al sy teenstand Donderdagoggend in die Goudkus weggeblaas het om as Statebond-kampioen gekroon te word.
Hy het in 52 minute en 31 sekondes klaargemaak en sewe sekondes voor die silwermedalje-wenner, die Aussie Jacob Birtwhistle oor die eindstreep gehardloop.
Continue reading…