Die insluiting van ’n Nieu-Seelands gebore senter wat ook kwalifiseer om vir Samoa te speel, en die weglating van die ervare vleuel Simon Zebo, is die vernaamste kenmerke van die Ierse rugbygroep wat vir die jaareindtoetse gekies is. Bundee Aki gaan moontlik teen die Springbokke sy toetsdebuut maak vir sy aangenome land, Ierland. Die Iere..
Continue reading…
Iere kies Samoaanse Kiwi vir Bok-toets in Dublin
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Bok-hulpafrigter Johann van Graan glo op pad na Ierse klub
Posted on Leave a comment
Die Springbok-hulpafrigter Johann van Graan gaan glo die weg vir Rassie Erasmus baan om na Suid-Afrika terug te keer. Van Graan, een van die Bokke se hulpafrigters, gaan Erasmus, volgens The Irish Times, ná afloop van die Rugbykampioenskap as Munster se rugbydirekteur opvolg. Daar is vroeër vanjaar berig dat Erasmus na Suid-Afrika sal terugkeer om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!