Kajuitpersoneel van Turkish Airlines is glo in Johannesburg aangeval en beroof, terwyl hulle in ‘n hotelbussie gery het. Die voorval het glo vroeër die week by ‘n verkeerslig in Sandton gebeur. Elif Çomoglu Ülgen, Turkye se Ambassadeur in Pretoria, het die voorval op Twitter bevestig, nadat die gemeenskapsaktivis Yusuf Abramjee, oor die voorval getwiet het…
Continue reading…