Suid-Afrikaners het altyd geweet Karla Pretorius is ’n puik speler. Maar haar ware netbal-potensiaal het eers ontluik toe sy verlede jaar by die Sunshine Coast Lightning in Queensland, Australië, begin speel het. Die Vrystater was verlede jaar die Speler van die Wedstryd toe die Lightning die Australiese Superligatitel gewen het. Vanjaar is sy selfs ’n..
Continue reading…