‘n Groepie Suid-Afrikaanse veeboere was deel van die 410 uitstallers uit 30 lande wat verlede week aan AgroFarm, Rusland se voorste handelskou deelgeneem het. Die groepie het bestaan uit dr. Karin en mnr. Manie Wessels van die Mamre-boerdery naby Frankfort, mnr. Phillip Oosthuizen, hoof van navorsing en ekonomie by die Sernick-groep by Edenville, en mnr…
Continue reading…