Die Bloemfonteinse skoolmeisie Nita Scholtz het die eerste junior Suid-Afrikaner geword om ’n senior internasionale pluimbaltitel in te palm toe sy verlede week die Botswana Ope in Lobatse gewen het. Scholtz (17), ’n leerling aan die Hoërskool Jim Fouché, het die titel gewen sonder om ’n enkele stel af te staan. Sy het die eerste..
Continue reading…
17-jarige Bloemfonteiner wen pluimbalkroon in ope
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!