Drie van die 50 gevaarlikste stede ter wêreld is in Suid-Afrika

Volgens ’n nuwe studie deur Mexiko se Seguridad, Justicia Y Paz (Sekuriteit, Geregtigheid en Vrede) is drie van die 50 gevaarlikste stede ter wêreld is in Suid-Afrika.

Luidens dié studie, wat die moordsyfer vir 2017 per 100 000 mense vergelyk het, is Kaapstad die 15de gevaarlikste stad met ’n moordkoers van 6,2% moorde per 100 000 inwoners of 2 493 moorde in ‘n bevolking van 4 004 793 inwoners.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Silwer vir Christian Sadie by Paralimpiese Wêreld-swembyeenkoms

Suid-Afrika se Christian Sadie het tot dusver die land se medalje-aanslag by die Paralimpiese Wêreld-swembyeenkoms gelei, wat die week in Mexiko gehou word. Sadie het met puik vertonings twee silwermedaljes gewen. Hy het tweede in die 50 m-vlinderslag in die S7-afdeling in 31.01 sek. geëindig. Carlos Serrano van Colombia was die wenner in 30.94. Sadie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!