Benjamin Jooste (26) is die tweede oudleerling van die Potchefstroom Gimnasium wat in Viëtnam dood is. Dit kom nadat sy skoolmaat Colin Wheeler (24), ’n Engelsonderwyser, in Oktober 2016 weens orgaanversaking in ’n Viëtnamese hospitaal dood is. Benjamin, ’n oudstudent van die Noordwes-Universiteit, het as ’n onderwyser by ’n Engelse taalsentrum in die hoofstad, Hanoi,..
Continue reading…