Die film Treurgrond het sy eerste nasionale toekennings verower. Dit het plaasgevind by die internasionale filmfees in Amsterdam in Nederland waar dié film bekroon is as die beste buitelandse film, en waar die film ook die toekenning gekry het as film met die beste kinematografie. Die film handel oor die realiteit en wreedheid van plaasmoorde,..
Continue reading…