Rosko Specman se driekuns aan drieë in die Blitsbokke se openingswedstryd van vanjaar se Wêreldreekstoernooi in Sydney, Australië, was die hoogtepunt van ’n oortuigende sege met 50-0 teen Papoea-Nieu-Guinee. Dit was ’n vertoning vol energie deur die Suid-Afrikaners wat dit duidelik gemaak het hulle het na die Australiese stad gekom om hul titel van 2017..
Continue reading…
Al die veld is vrolik met Blitse se 50-0-sege
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!