Twee Suid-Afrikaanse tennisspelers, Philip Henning en Myah Petchey, is albei een oorwinning daarvan weg om vir die hoofloting van Australiese Ope vir juniors te kwalifiseer. Henning (17), wat vyfde gekeur is in die voorafgaande kwalifiserende toernooi, het Australië se Jayden Court met 7-5, 6-4 Woensdag in sy eerste wedstryd geklop. Die Bloemfonteiner kom Donderdag teen..
Continue reading…