Louis Oosthuizen en Branden Grace van Suid-Afrika het Donderdag op die openingsdag van die Presidentebeker-toernooi in Jersey City in die VSA hulle vyfde opeenvolgende oorwinning behaal. Die twee Suid-Afrikaners het met die vorige toernooi, in 2015, die eerste paar geword wat vier uit vier oorwinnings in ʼn toernooi kon behaal en het Donderdag bestendig gespeel..
Continue reading…
Golf: Presidentebeker – dis vyf uit vyf vir Oosthuizen en Grace
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!