Op ’n ouderdom wat die meeste van sy vriende nog nie eens rybewyse het nie, het die jong Bloemfonteinse renjaer Stuart White (17) die afgelope naweek ’n tree nader daaraan gekom om ’n beroepsjaer in Amerika te word. Stuart het die Suid-Afrikaanse Formule 1600-titel agter sy naam geskryf toe hy Saterdag op die Swartkop-baan buite..
Continue reading…
Sewentienjarige wenjaer van SA gaan nou roem soek in VSA
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!