Dis tyd vir die eerste eindronde van die Diamantliga-atletiekreeks en nie minder nie as ses Suid-Afrikaners sal op 30 Augustus in Zürich plekke op die podium in die visier hê. Caster Semenya en Luvo Manyonga sal boonop daarop uit wees om die titels wat hulle in 2017 verower het, te verdedig. Semenya is die verdedigende..
Continue reading…