Jaco Peyper is een van drie Suid-Afrikaanse skeidsregters wat beamptes in aanstaande jaar se Sesnasies-rugbyreeks gaan wees. Peyper (37) was vanjaar vir ’n tweede keer agtereenvolgens in beheer van die Curriebeker-eindstryd toe die Haaie en die Westelike Provinsie in Oktober in Durban slaags was. Hy sal in die wedstryd tussen Engeland en Frankryk in Parys..
Continue reading…
Jaco Peyper blaas fluitjie in Sesnasies-rugbyreeks
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!